Die polisie op Kuruman in die Noord-Kaap waarsku lede van die publiek om nie die twee gevangenes wat Maandag uit die tronk ...
Die deurbraak het gekom toe ’n span van gespesialiseerde eenhede ’n groep busse ondersoek wat van Suid-Amerika ingevoer is.
Sekere skole in die Suid-Kaap sal môre en Donderdag na verwagting weens waarskuwings oor voorspelde swaar reën neerslae, ...
In ’n skokkende ontdekking is die liggaam van ’n vermiste 60-jarige vrou in haar eie huis gevind, waar sy in ’n] bad gedryf ...
Radio luisteraars het vandag met skok verneem van die skielike afsterwe van die geliefde radio-aanbieder Lorenzo Darries.
’n Pa van Heidelberg het gister in die Swellendam-landdroshof verskyn op aanklagte van strafbare manslag en bestuur onder die ...
Die nasionale departement van gesondheid het ’n beroep op die public gedoen om kalm te bly, ná die bevestiging van ’n seldsame geval van die Hantavirus by ’n kritiek siek Britse burger in Suid-Afrika.
’n Man van die Oos-Kaap is direkte tronkstraf opgelê vir die ernstige aanranding op ’n vrou, wat haar nou doof in een oor ...
Dis geen geheim dat die Stad Kaapstad ’n zero-tolerance policy vir illegal street racing het nie... en ’n operasie in ...
“Ek makeer blykbaar anyway die holiday.” Só het Fadiel Adams, leier van die NCC vanuit die polisievên gesê, kort ná hy in ...
Die uitgesproke NCC-leier, Fadiel Adams, moet homself aan die polisie oorgee nadat die gespesialiseerde polisie se taakspan ...
Inwoners in Kathu in die Noord-Kaap is dakloos gelaat nadat sterk winde en swaar reën groot skade oor dele van die dorp ...