DIE AANWINS van die toporde-kolwer Janneman Malan sal die Suidwestelike Distrikte (SWD) Badgers se kolfkrag aansienlik versterk in hul strewe na promosie.
Volgens hom het sy suster en Van Heerden se verhouding lank spanning veroorsaak. Hy het haar glo verskeie kere gedreig, maar ...
GERSHWIN Olivier van Olifantshoek in die Noord-Kaap is Sondagoggend glo koelbloedig doodgeskiet toe hy sy ma teen sy pa wou ...
Die Good-party in die Wes-Kaap het premier Alan Winde teen sterkte gekap vir sy antwoord in die provinsiale parlement, in ...
’N Man (34) van Mitchells Plain het by die dood omgedraai toe hy brandwonde en steekwonde opgedoen het. Die Mitchells ...
GENADE!Dit is wat ’n selferkende profeet van Zambia wat in Suid-Afrika operate, nou vir homself moet vra nadat sy doen en late en skelmstreke aan die lig gekom het.
AS JY vanaf Sondag iewers heen gaan, moenie jou sambreel of jas by die huis vergeet nie – groot waters is op pad!
EIGHT On Eight­een begin Saterdag op Greyville opwarm vir die Hollywoodbets Durban July, maar kan ná ’n ruskans van 98 dae ...
“UNCLE touched me down there.”Woorde wat menige ouer se wêreld oombliklik kan laat verkrummel en met haat en verwyte vervul.
THE Real Prince, verlede jaar se Durban July-wenner, wil vanjaar wéér so maak. Hy is een van altesaam 63 perde wat reeds ingeskryf is vir vanjaar se groot wedren oor 2 200 meter op 4 Julie. Craig ...
KIESERS het nog die kans om te registreer om op 4 November vanjaar te stem, totdat die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Velenkosini Hlabisa, die verkiesingsdatum in die ...
’N ONTSNAPTE gevangene is Woensdag, 6 Mei 2026, in Skerma Village, Kuruman, weer in hegtenis geneem ná ’n intensiewe soektog. Kabelo Edward Masilo (22), ’n Lesotho-burger wat van moord aangekla word ...