DIE AANWINS van die toporde-kolwer Janneman Malan sal die Suidwestelike Distrikte (SWD) Badgers se kolfkrag aansienlik versterk in hul strewe na promosie.
Volgens hom het sy suster en Van Heerden se verhouding lank spanning veroorsaak. Hy het haar glo verskeie kere gedreig, maar ...
GERSHWIN Olivier van Olifantshoek in die Noord-Kaap is Sondagoggend glo koelbloedig doodgeskiet toe hy sy ma teen sy pa wou ...
’N Man (34) van Mitchells Plain het by die dood omgedraai toe hy brandwonde en steekwonde opgedoen het. Die Mitchells ...
Die Good-party in die Wes-Kaap het premier Alan Winde teen sterkte gekap vir sy antwoord in die provinsiale parlement, in ...
GENADE!Dit is wat ’n selferkende profeet van Zambia wat in Suid-Afrika operate, nou vir homself moet vra nadat sy doen en late en skelmstreke aan die lig gekom het.
AS JY vanaf Sondag iewers heen gaan, moenie jou sambreel of jas by die huis vergeet nie – groot waters is op pad!
EIGHT On Eight­een begin Saterdag op Greyville opwarm vir die Hollywoodbets Durban July, maar kan ná ’n ruskans van 98 dae ...
“UNCLE touched me down there.”Woorde wat menige ouer se wêreld oombliklik kan laat verkrummel en met haat en verwyte vervul.
’N HOËPROFIEL-hofsaak het die afgelope week groot aandag getrek toe ses vroue, almal verbonde aan ’n bekende juwelierswarewinkel, in die Durbanse-landdroshof verskyn het op aanklagte van grootskaalse ...
TLOTLO Modise (29) en Olehile Mongale (29) het Dinsdag, 5 Mei 2026, in die Klerksdorp-landdroshof verskyn op aanklagte van korrupsie, vervalsing en geldwassery. Die twee beskuldigdes is op dieselfde ...
Dis om dié rede dat Riaan Scholtz (33), beter bekend as Mr Heinz, besluit het om die Moedersdag ’n splinternuwe track te drop ...