Ilse Salzwedel gesels met Bun Booyens, wie se boek, TROEP, onlangs met die LW Hiemstraprys vir nie-fiksie bekroon is. Johan Myburg gesels oor literêre toerisme, en vertel meer oor ANGEL DOWN deur ...
Hoe werk Tipe 1 Diabetes? Hoe verskil dit van Tipe 2 Diabetes? Kan ‘n skok of trauma tot Tipe 1 Diabetes lei? Ontstaan Tipe 1 Diabetes oornag, of ontwikkel dit mettertyd? Kan dit voorkom word? Luister ...
Somaya Marais van U Go Girl Driving Academy in Kaapstad verduidelik die proses om jou bestuurderslisensie te kry.
Johan Schoonraad van Wercester Christen Gemeente.
Innibos vind plaas van 2 tot 5 Julie in Mbombela. Die bemarkingsbestuurder, Naranda Leeuwner, vertel wat alles op die spyskaart is.
Pianis en feesdirekteur Elna van der Merwe vertel van die tweede Gamka Klassiek in Prins Albert. Dit vind plaas van 5 tot 7 Junie 2026.
Atterbury Klassiek vind van 21 tot 24 Mei plaas. Pianis Charl du Plessis vertel van dié fees in Pretoria, asook sy drie konserte in die Kaap.
Watter mens hou nie van die Karoo nie? Dié dorre binneland roer ons almal om die een of ander rede. Ons vind uit waarom so baie digters verknog is aan die Karoo, selfs aan spesifieke streke of dorpe ...
Martjie en Bruwer Groenewald, vertolk deur Rika Sennett en Anton Dekker, het nie ‘n maklike lewe agter die rug nie. Daar is ‘n leemte in Martjie se bestaan wat sy hoop om uiteindelik te kan vul. Maar ...
‘n Operasie wat vir demensiepasiënte moontlike verligting kan bring, is gister vir die eerste keer in Suid-Afrika in die Cintocare Private Hospitaal in Pretoria gedoen. Die operasie is deur die ...
Die gesprek om die RSG-ontbyttafel begin elke oggend met ‘n oorsig van die dag se hoofopskrifte op plaaslike en internasionale nuuswebwerwe en koerantvoorblaaie.
Die nuwe oggendboekvoorlesing wat op Donderdag 19 Maart op RSG begin, is die bekende skrywer SD Fourie se Die Reis. Dit word voorgelees deur Bertha le Roux-Wahl en is uitgegee deur Protea Boekhuis.