Vir ‘n beesboer om winsgewend te wees, moet hy homself, sy veld, beeste en besigheid verstaan. Ons het by die afgelope jaarkongres van die Rooivleisprodusente-organisasie Noordwes met Ockie Olivier ...
Jim Adams beantwoord luisteraarsvrae oor of daar ’n internasionale liggaam is wat lanserings reguleer, hoe warm die Artemis-kapsule is wanneer dit in die see neerplons, en hoeveel Boeing 747’s sou ...
DJ Muller met Ds. Sherlize van der Merwe van Isibindi in Ysterplaat oor hulle bediening en die uitdagings van ‘n nie-winsgewende organisasie. Isibindi poog om plekke en ruimtes te skep waar jeugdiges ...
Jou eie immuunstelsel kan soms jou liggaam aanval asof dit die vyand is. En, in die natuur kan plante insekte wegstoot met gifstowwe, maar sonder daardie insekte kan hulle nie voortplant nie. Ons ...
Baie Suid-Afrikaners sukkel om met die stygende lewenskoste by te bly. ‘n Salaris is eenvoudig nie meer genoeg nie. Jody Hendricks praat met ‘n finansiële adviseur oor hoe om jou inkomste te ...
Wat maak ’n mens met modewoorde, gonswoorde en hebbelikhede wat in ‘n taal ontstaan? Is dit deel van “normale” taalverandering? Die taalkundige, prof. Ernst Kotze, vertel vir Ina Strydom meer hieroor.
Ons weet van ’n slimfoon, maar wat van ‘n slimkierie en ’n Braillerekenaar? En, ons hoor van Albert Millard van Extreme Abilities Weskus, wat hulle beywer vir aangepaste branderplankry vir mense met ...
Luisteraars gaan bederf word met kreatiewe, oorspronklike tekste, iets uit die argief, en ‘n geskiedkundige heropname in ons tweede radioteaterseisoen van 2 Oktober tot 25 Desember. Radioteater word ...
Die Nederlander, Jos Sutmuller, besoek Suid-Afrika gereeld omdat hy ‘n groot liefde vir Afrikaans ontwikkel het, danksy Juanita du Plessis. Hy praat oor die Afrikaanse kursusse wat hy bygewoon het, en ...
Die Wes-Kaapse Premier, Alan Winde, praat oor sy grootword jare op die plaas, sy musieksmaak en sy siening oor koffie en tee. As jy genooi word vir tee by Leeuwenhof, sal jy ‘n spesiale koek kry. Hy ...
‘n Mens moet gewoond raak aan enige nuwe webwerf se funksies. Maar ons is hier om te help. Hoe vind mens ‘n potgooi?, is een van die vrae wat luisteraars vra. Ons verduidelik hier al die maniere om ‘n ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results